Modulekode | SWA 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | * Telematies Analise van die basiese kenmerke en struktuur van die verskillende literêre genres in siSwati: digkuns (tradisioneel en modern), kortverhale, novelles en dramas. Medium van onderrig: siSwati. Word slegs aangebied indien die aantal studente dit regverdig. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App